Skip to content

Kaapstad stel Suid-Afrika se eerste metro-geboude hibriede kragaanleg bekend [KLANK]

# Kaapstad het Suid-Afrika se eerste hibriede kragstasie wat deur ʼn metro gebou is, in Atlantis bekendgestel. Dit sal inwoners na verwagting oor die volgende 20 jaar minstens 400-miljoen-rand spaar. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die Helderhoop-sonkrag-en-bergingsaanleg sal krag teen ʼn laer tarief as Eskom verskaf. Hy sê die projek is deel van die stad se pogings om sy afhanklikheid van Eskom te verminder en die uitwerking van stygende elektrisiteitskoste op inwoners te verlig:

AFR LewisOnPowerPlant