# COSATU vra die Parlement om dringend die Tweede Spesiale Toewysingswetsontwerp te bekragtig om brandstofprysverligting van tien-miljard-rand beskikbaar te stel. Die wetsontwerp wys die geld toe aan die Sentrale Energiefonds se Gelykmakingsfonds om werkers, pendelaars en die ekonomie teen stygende internasionale oliepryse te beskerm. Die vakverbond se woordvoerder, Matthew Parks, sê Amerika se oorlog in die Persiese golf maak die wêreld se oliemarkte wisselvallig:
COSATU sê wetsontwerp moet dringend bekragtig word vir brandstofprys-verligting van tien-miljard-rand [KLANK]
ENG ParksOnBill