Skip to content

Ramaphosa vra vir uitbreiding van gemengde finansiering vir boere [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa doen ‘n beroep op die uitbreiding van gemengde finansiering om meer opkomende boere te help om hul ondernemings te laat groei. In sy toespraakby Redlands-suiwelplaas in Stutterheim, Oos-Kaap, het Ramaphosa gesê die Landbank se skema wat staatstoelaes met lenings kombineer kan meer bekostigbare finansiering bied en boere help om van kleinskaalse boerdery na kommersiële boerdery oor te skakel. Hy sê die groot aanvraag vir die skema toon die behoefte vir volhoubare finansiering:

ENG RamaphosaOnBlendedFinance