# President Cyril Ramaphosa sê sy besoek aan Egipte het die bilaterale bande verder verstewig. Hy het die uitkomste van die agtste halfjaarlikse werksvergadering van die Afrika-unie uitgelig, sowel as sy gesprekke met president Abdel Fattah el-Sisi oor die verdieping van betrekkinge tussen die twee lande. Ramaphosa sê sy besoek aan antieke erfenisterreine, insluitend die piramides en die sfinks, het ‘n geleentheid gebied om meer oor Afrika se ryk geskiedenis te leer:
Ramaphosa sê besoek aan Egipte versterk bande en vier Afrika se beskawing [KLANK]
ENG RamaphosaOnEgypt