# Missing in Southern Africa sê motorfietsryers, die polisie, nooddienste en gemeenskapsgroepe het in Johannesburg saamgetrek vir ‘n ondersteuningsrit vir vermiste kinders. Die geleentheid in Turffontein is gehou ter ere van Milano Tladi, wat twee was toe hy op 30 Junie vermis geraak het. Sy ouers, Monique en Thebogo Tladi, het die geleentheid bygewoon. Woordvoerder Priya Ranchod sê die konvooi het na Glenesk gery waar Milano die laaste keer gesien is:
MISA verenig motorfietsryers en gemeenskappe om kollig op vermiste kinders te hou [KLANK]
ENG RanchodOnMilano