Skip to content

Openbare Beskermer vind geen fout met Moloto-spoorstudies van R46-miljoen nie [KLANK]

# Openbare Beskermer Kholeka Gcaleka vind geen fout met die regering se besteding van 46-miljoen-rand aan twee uitvoerbaarheidstudies vir die voorgestelde Moloto-spoordeurgang wat Mpumalanga en Limpopo met Tshwane sou verbind nie. Daar is bevind die twee studies het verskillende doelwitte. Die eerste studie in 2007 het 30-miljoen-rand gekos en die tweede in 2012 16-miljoen-rand. Gcaleka sê die projek is laat vaar weens bekostigbaarheidskwessies en kommer vanaf die Tesourie, en nie wanadministrasie nie:

ENG-GcalekaOnMolotoRail