Skip to content

Europese Unie prys Namibië se vinnige optrede ná uitbreking van bek-en-klouseer [KLANK]

# Die Europese Unie se Gesondheids- en Voedselveiligheidsdienste het die Namibiese regering geprys vir sy vinnige, deursigtige en doelgerigte optrede ná die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer. Die regering het verlede week beheermaatreëls ingestel, insluitend die opskorting van in- en uitvoere van gesplete hoefdiere. Die EU se ambassadeur in Namibië, Ana Beatriz Martins, sê die uitbreking het kommer laat ontstaan oor die land se toegang tot belangrike internasionale beesvleismarkte:

ENG MartinsOnFMD