# Die GOOD-party vra dringende optrede teen twee lede van die Universiteit van Kaapstad se raad, David Ansara en advokaat Mark Oppenheimer, wat verlede week die White Cross Project-konferensie in Washington in die VSA toegespreek het. Die konferensie is gevolg deur die plasing van sowat drie-duisend wit kruise op die National Mall in Washington, wat die name dra van beweerde slagoffers van plaasaanvalle in Suid-Afrika. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die twee versprei waninligting dat wit Suid-Afrikaners onder beleg is:
GOOD-party vra optrede teen twee UK-raadslede [KLANK]
ENG HerronONCouncilMembers