# Die Suider-Afrikaanse Alliansie vir Alkoholbeleid sê die onlangse massaskietvoorvalle het leemtes blootgelê in die wyse waarop drankwinkels en drankondernemings gelisensieer en gemonitor word, veral in arm, digbevolkte gebiede. Agtien mense is die naweek in ‘n taverne in Wedela aan die Gautengse Wes-rand doodgeskiet en tien in Lwandle, Kaapstad. Woordvoerder Nomcebo Dlamini het aan Newzroom Afrika gesê drankondernemings kan nie die skuld plaas op die oorlaaide polisie nie:
Alliansie vra strenger wetstoepassing ná onlangse massaskietvoorvalle [KLANK]
ENG DlaminiOnLicence