# Die pop-sensasie Taylor Swit het geskiedenis gemaak deur die kunstenaar te word met die meeste toekennings in die MTV-video-musiektoekennings. Die 36-jarige Amerikaner, wat voorheen saam met Beyoncé voor was met 30 toekennings elk, het gisteraand drie toekennings ingepalm in Los Angeles. Swift het die eerste Artist Director Honours ingepalm, asook Video van die Jaar en Beste Regie vir The Fate of Ophelia. Madonna is Kunstenaar van die Jaar en Liedjie van die Jaar het gegaan aan BTS vir Swim. Bruno Mars het Beste R&B gewen vir I Just Might.
Taylor Swift nou die kunstenaar met die meeste toekennnings ooit op MTV-toekennings