# President Cyril Ramaphosa sê die regering het nie die name ontvang van Suid-Afrikaners wat nie Amerika mag binnegaan nie. Hy het gepraat by die Johannesburgse buiteklub tydens die ANC-veterane-liga se presidensiële gholfdag. Ramaphosa sê Suid-Afrika sal sy soewereiniteit beskerm terwyl hy voortgaan met diplomatieke skakeling met Washington. Hy beskryf Amerika as ‘n belangrike handelsvennoot en sê Pretoria is gereed om oplossings te vind vir uitdagings wat bilaterale betrekkinge raak:
Ramaphosa sê die regering het nie die name ontvang van mense wat Amerika beperk het nie [KLANK]
ENG-RamaphosaOnTalks