# Die Springbok-rugbykaptein, Siya Kolisi, vra Suid-Afrikaanse mans om verantwoordelikheid te aanvaar en dringend op te tree teen geslagsgeweld en vrouemoord na die ontdekking van nege vroue se liggame in Ekurhuleni, Gauteng. Hy het gepraat in Australië, waar die Springbokke voorberei vir volgende naweek se toets teen die Wallabies. Kolisi sê Suid-Afrikaners moet saamstaan teen die onding. Hy vra sportmanne en ander om hul bekendheid te gebruik om die krisis te oorkom:
Siya Kolisi vra mans om geslagsgeweld-krisis aan te pak [KLANK]
ENG KolisiOnCrisis