Skip to content

AfriForum verwelkom Amerikaanse stappe teen politici oor beweerde regteskendings [KLANK]

# AfriForum is tevrede met Amerika se jongste stappe teen Suid-Afrika, want dit sal nie gewone burgers benadeel nie, maar slegs politici en ander wat beskuldig word van ernstige menseregteskendings teen Afrikaners en ander minderhede. Dit sluit in oproepe tot geweld en grondonteiening sonder vergoeding. Woordvoerder Kallie Kriel sê die regering het hom doof gehou vir AfriForum en Solidariteit se voorstelle om sake op te los en moet nou aanspreeklikheid aanvaar:

AFR KrielOnViolations