Skip to content

KPMG SA sê stygende Amerikaanse inflasie en konflik in Midde-Ooste plaas wêreldwyd druk op ekonomieë [KLANK]

# Amerika se hoër as verwagte inflasiekoers en Brent-ruolie wat ver bo 100-dollar rand per vat verkoop, gaan ʼn onregstreekse uitwerking op Suid-Afrika hê. Dit is volgens KPMG South Africa se hoofekonoom, Frank Blackmore. Hy sê die voortslepende konflik in die Midde-Ooste en die sluiting van die Seestraat van Hormoes sal met verloop van tyd druk plaas op die land se inflasie, wat tans op 4,3-persent staan:

ENG BlackmoreONInflation