Skip to content

KZN verwag hewige donderstorms met swaar reën en sterk wind [KLANK]

# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, waarsku inwoners om vandag voor te berei vir erge weer in dele van die provinsie. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak-twee-waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms, swaar neerslae en sterk wind. Die departement se woordvoerder, Siboniso Mngadi, sê Buthelezi het die provinsiale rampbestuursentrum geaktiveer en alle munisipaliteite is op hoë gereedheidsvlak om die uitwerking van die ongunstige weerstoestande te beperk:

ENG MngadiONThunderstorms