# Die vakbondfederasie COSATU vertrou Transnet se prestasie sal verder verbeter en daarom moet hy in staatsbesit bly. Transnet het einde Maart ‘n wins van 4,6-miljard-rand aangeteken na ‘n netto-verlies van 1,9-miljard-rand die vorige boekjaar. Matthew Parks van COSATU sê die beduidende verbeterings op die land se hawens is bemoedigend, met uitvoerders wat nie meer weke moet wag vir die verwerking van vragmotors en skepe in hawens nie:
COSATU sê die regte benadering tot Transnet is belegging, nie privatisering nie [KLANK]
ENG ParksONTransnet