# Die eThekwini-munisipaliteit sê nooddienste is op ʼn hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens ʼn geel Vlak 2-waarskuwing vir sterk wind in dele van KwaZulu-Natal uitgereik het. ʼn Sterk hoëdrukstelsel sal na verwagting sterk noorde- tot noordooste-wind veroorsaak. Die munisipaliteit se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê die sterk wind kan skade veroorsaak, veral in die kusgebied:
eThekwini vra waaksaamheid terwyl stormsterk wind vandag verwag word [KLANK]
ENG MzilaONVigilance