Skip to content

Suid-Afrika, Saoedi-Arabië wil toerismebande versterk [KLANK]

# Suid-Afrika en Saoedi-Arabië wil toerismebande verder versterk, insluitend met meer regstreekse vlugte tussen die twee lande. Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê gesprekke sluit vlugte na Johannesburg en pelgrimstog-dienste na Kaapstad in. Sy sê Saoedi-Arabië is een van 30 lande wat Suid-Afrika se elektroniese reismagtigingstelsel dek en reisigers uit dié land toelaat om aanlyn aansoek te doen vir visums. De Lille sê aansoeke word in minder as 24-uur verwerk:

ENG-DeLilleOnSaudiArabia