Skip to content

Isuzu Motors in Suid-Afrika herroep meer as 2 500 bakkies oor ‘n rempedaalkwessie [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie sê Isuzu Motors Suid-Afrika het ‘n veiligheidsterugroep uitgereik vir twee-duisend-582 RG19-bakkies wat tussen 11 Mei en 3 Julie vanjaar in die mark beskikbaar gestel is. Volgens Isuzu is daar ‘n moontlikheid dat die rempedaal se spilpunt kan loskom. Die kommissie se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê van die voertuie is ook uitgevoer na Botswana, Malawi, Mosambiek, Namibië, Zimbabwe, Tanzanië, Eswatini, Uganda en Zambië:

ENG NtabaONRecalled