Skip to content

SANParke onthul klimaatbestande Letaba-hoogwaterbrug [KLANK]

# SANParke het die nuwe Letaba-hoogwaterbrug in die Krugerwildtuin ingewy tydens Toerismemaand en SANParke-week. Woordvoerder JP Louw het aan die SABC gesê die opgeknapte brug is ontwerp om toekomstige oorstromings en die gevolge van klimaatsverandering beter te weerstaan. Hy sê ‘n breër leivoor sal die watervloei verbeter. Die Letaba-ruskamp word ook stelselmatig heropen ná die oorstromings in Januarie. Louw het Suid-Afrikaners aangemoedig om voordeel te trek uit SANParke-week:

ENG-LouwOnBridge