# Die landbou-organisasie TLU SA is tevrede met die minister van Landbou, Willie Aucamp, se verbintenis tot die hervorming van die sektor. Die regering en die privaat sektor het saamgewerk om meer as 23-miljoen dosisse bek-en-klouseer-entstof in te voer, met elke kommersiële melkkoei in Suid-Afrika wat reeds ‘n eerste dosis entstof ontvang het. Bennie van Zyl van TLU SA sê daar is steeds ‘n paar beleidskwessies waaraan Aucamp moet aandag gee:
TLU SA tevrede met minister Aucamp se verbintenis tot transformasie in landbousektor [KLANK]
AFR ZylONAucamp