# JustMoney dring aan Suid-Afrikaanse verbruikers moet slimmer gebruik maak van lojaliteitsprogramme om hul begrotings te rek te midde van die stygende lewenskoste. Verbruikers word aangeraai om te fokus op programme wat gekoppel is aan goedere en dienste wat hulle reeds gebruik, om die bepalings te verstaan, en te kyk wanneer belonings verval en voordeel te trek uit vennootskappe. Pieter Wasserfall van JustMoney waarsku ook kopers om nie te veel te bestee om punte te verdien nie en om hul persoonlike inligting teen swendelary te beskerm:
JustMoney deel wenke om meer waarde uit lojaliteitsprogramme te kry [KLANK]
AFR WasserfallOnLoyaltyProgrammes