Skip to content

VF Plus bevraagteken Amazon se 100%-swart-eienaarskapvereiste [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê hulle sal Amerikaanse owerhede nader oor Amazon Webdienste se vereiste dat besighede wat aan hul Suid-Afrikaanse beleggingsprogram deelneem, 100-persent in swart besit moet wees. Die party soek duidelikheid of die vereistes regeringsregulasies is of van Amazon self kom. Jaco Mulder van die VF Plus sê ras moet nie bepaal wie ekonomiese geleenthede kry nie, en Suid-Afrika benodig meer beleggings, entrepreneurs en werkgeleenthede:

AFR MulderOnAmazon