# Gift of the Givers het ‘n span gereed om na Nepal te reis om minstens ses Suid-Afrikaners te red of te herwin wat as vermis aangemeld is ná verwoestende kitsvloede op die Nepal-Tibet-grens. Meer as 350 mense is dood, en meer as een-duisend-300 word vermis, insluitend van Indië, die VSA, Australië, Kanada en Brittanje. Die direkteur van Gift of the Givers, Imtiaz Sooliman, sê hulle is in voortdurende kontak met Nepalese Rampbestuur:
Gift of the Givers gereed om ses Suid-Afrikaners wat vermis is in Nepal-Tibet-oorstromings te red of te herwin [KLANK]
ENG SoolimanOnRescue