# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel Vlak 2-waarskuwing uitgereik vir skadelike wind langs die Wes-Kaapse kus. Die gevaarlike toestande sal na verwagting vanmiddag ooswaarts na Plettenbergbaai versprei. ‘n Woordvoerder vir die Mosselbaai-munisipaliteit, Cornelle Carstens-Johnston, sê die sterk wind kan navigasie bemoeilik en klein hawens en strandaktiwiteite ontwrig:
Geel vlak 2-waarskuwing vir skadelike wind in Wes-Kaap [KLANK]
AFR JohnstonONDamaging