# President Cyril Ramaphosa sê infrastruktuur is uiters belangrik vir ekonomiese groei en sterker skakeling in Suider-Afrika en
Afrika. Hy het die vyfde Simposium oor Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad aanlyn toegespreek. Ramaphosa sê betroubare paaie, spoorweë, hawens, energie, water en digitale netwerke is noodsaaklik om ondernemings te ondersteun en gemeenskappe te laat ontwikkel. Hy sê meer as 170 infrastruktuurprojekte van 264-miljard-rand behoort binne die volgende 12 tot 18 maande oopgestel te word:
Ramaphosa onthul infrastruktuurprojekte van R264-miljard [KLANK]
ENG RamaphosaOnInfrastructureProjects