# Namibië se president Netumbo Nandi-Ndaitwah het bevestig dat haar land sy verhouding met Limpopo wil versterk en seker maak die bestaande ooreenkomste tussen die twee loop uit op tasbare ekonomiese en maatskaplike voordele. Limpopo-premier Phophi Ramathuba het ʼn provinsiale hoëvlak-afvaardiging gestuur om deel te neem aan die 25ste jaarlikse Ongwediva-handelskou in Namibië. Nandi-Ndaitwah sê die verhouding tussen die twee regerings fokus op die skep van praktiese geleenthede vir sakeondernemings en gemeenskappe:
Namibië se president loof Limpopo-premier wat verhoudinge versterk [KLANK]
ENG NdaitwahONRelations