Skip to content

MISA waarsku werkgewers wat nie werkers beskerm teen aandiensbeserings nie [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging doen ‘n beroep op werkgewers in die motorbedryf om arbeidswette na te kom en hul werkers by die Vergoedingsfonds te registreer. Dit volg na inspeksies by omtrent 50 Gautengse vulstasies wat bevind het werkgewers registreer nie hulle werkers nie. Die vakbond waarsku dat werknemers wat aan diens beseer word, sonder mediese en finansiële ondersteuning gelaat kan word. Phakamile Hlubi-Majola van MISA sê werkgewers het ‘n wetlike verantwoordelikheid om werkers te beskerm:

ENG PhakamileOnCompensationFund