# Die Zimbabwiese president Emmerson Mnangagwa sê infrastruktuurontwikkeling moet ‘n prioriteit bly in die versterking van ekonomiese samewerking met Suid-Afrika. Mnangagwa het tydens die Suid-Afrika-Zimbabwe bi-Nasionale Kommissie gevra vir die versnelde konstruksie van ‘n derde Limpopo-brug om handel en migrasie te verbeter. Hy het die vordering met die Beitbrug-eenstopgrenspos verwelkom en gevra vir sterk optrede om die brugprojek te bevorder. Hy het beklemtoon Zimbabwe is steeds oop is vir handel:
Mnangagwa sê bou van derde Limpopo-brug lank agterstallig [KLANK]
ENG-MnangagwaOnLimpopoBorder