# Die George-fees word weer in Desember aangebied met ʼn uitgebreide program en selfs meer geleenthede om die munisipaliteit se uitstekende talent, kultuur, kuns en sport ten toon te stel. Die fees duur van 9 tot 13 Desember. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê die doel is om mense van alle ouderdomme deur sport en vermaak saam te bring:
George se 2026-fees gaan groter en beter wees [KLANK]
AFR MangqwengqweONFestival