Skip to content

Green Connection dring by Parlement aan om voorgestelde gaswetsontwerp te herroep [KLANK]

# Die eko-regte groep Green Connection dring by die Parlement aan om die voorgestelde Wetsontwerp op Gas te herroep en gewaarsku dat dit Suid-Afrika dieper kan dompel in afhanklikheid van olie en gas terwyl oorsig verswak word. Wanneer dit afgekondig word, sal dit die Gaswet vervang met ‘n nuwe raamwerk wat onder meer aardgas, gasinfrastruktuur, belegging, lisensiëring en afdwingbaarheid dek. Woordvoerder Lisa Makaula sê die wet kan verbruikers blootstel aan onbestendige gaspryse:

ENG MakaulaONGasBill