Skip to content

Ramaphosa doen ’n beroep op sakewêreld vir meer beleggings terwyl ekonomiese hervormings voortgaan [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het ondernemings aangemoedig om beleggings te verhoog terwyl die regering voortgaan met ekonomiese hervormings wat daarop gemik is om groei te bevorder en werk te skep. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van fase drie van die regering-besigheidsvennootskap in Johannesburg gesê die regering moet beleidsekerheid, doeltreffende regulering, betroubare infrastruktuur en bekwame instellings bied, terwyl ondernemings produksie moet uitbrei, plaaslike verskaffers en nuwe markte moet ontwikkel en werk moet skep:

ENG RamaphosaOnEconomicReforms