Skip to content

Nersa help om druk op mangaan-produsent te verminder met Eskom-ooreenkoms [KLANK]

# Die energiereguleerder Nersa het ‘n spesiale elektrisiteitsprysooreenkoms van twee-jaar tussen Eskom en die Mangaanse Metaalmaatskappy in Mbombela, Mpumalanga, goedgekeur. Die ooreenkoms, wat strek tot Julie 2028, bied die onderneming ‘n spesiale basis-elektrisiteitstarief. Charles Hlebela van Nersa sê Eskom sal gereeld aan die reguleerder moet verslag doen oor die koste van die ooreenkoms, die onderneming se elektrisiteitsverbruik en die ekonomiese voordele:

ENG HlebelaOnManganeseProducer