# WhatsApp-boodskappe voor die Madlanga-kommissie dui aan die vermoorde taxibaas Mswazi Msibi het na bewering die sakeman Ze Nxumalo gebruik om ‘n vervoertender van Ekurhuleni te beïnvloed. Die hoofgetuienisleier, Matthew Chaskalson, sê Msibi het na bewering ‘n projekbestuurseenheid en tegniese dienstekontrak identifiseer voordat dit geadverteer is, blykbaar vir Kamprock Eiendoms Beperk. Die tender hou verband met Ekurhuleni se Geïntegreerde Sneldiens-openbare Vervoernetwerk. Chaskalson sê die boodskappe laat vrae ontstaan oor die verkrygingsproses:
Msibi, Nxumalo gekoppel aan beweerde tenderongerymdhede in Ekurhuleni [KLANK]
ENG-ChaskalsonOnMsibiNxumaloRigTender