# Die Stad Johannesburg sê die Johannesburg Internasionale Vervoerwisselaar sal na verwagting voor die einde van 2026 in werking tree. Die woordvoerder van die stad, Virgil James, sê die tender vir ‘n bestuursdiensverskaffer is afgehandel, en ‘n 60-dae openbare deelnameproses word kragtens die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur vereis. Hy sê die fasiliteit sal 169 winkelstalletjies hê wat na verwagting werksgeleenthede sal skep en streekvervoer en ekonomiese aktiwiteit ‘n hupstoot gee:
Stad Johannesburg lê planne voor vir opening van Johannesburgse Internasionale Vervoerwisselaar [KLANK]
ENG JamesOnTransport