# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê sy departement het sy visie vir geïntegreerde, tegnologie-gedrewe infrastruktuurlewering na die wêreldverhoog geneem deur sy deelname aan die Kunsmatige Intelligensie vir Ontwikkelende Lande Forum, wat in Genève, Switserland, gehou is. Hy sê by die beraad het die departement getoon hoe die regering langtermyn infrastruktuurbeplanning, betroubare data, digitale tegnologie en verantwoordelike kunsmatige intelligensie kombineer om die manier waarop infrastruktuur beplan, geprioritiseer, befonds en gelewer word, te verbeter:
Wes-Kaapse Infrastruktuurdepartement neem innovering na wêreldverhoog [KLANK]
AFR SimmersONGlobal