Skip to content

Party sê 14 jaar na Marikana sukkel werkers steeds met armoede en lae lone [KLANK]

# Die Workers and Socialist Party het sy oproep herhaal vir behoorlike lone en geregtigheid vir die slagoffers van die Marikana-slagting in Noordwes. Die party sê mynwerkers word steeds onderwerp aan lae lone, werkloosheid en swak lewensomstandighede, terwyl niemand aanspreeklik gehou is vir die moorde van 2012 nie. Woordvoerder Zaki Mamdoo vra ‘n minimumloon van 15-duisend-rand, groter werkskepping en die nasionalisering van myne:

ENG MamdooOnMarikanaJustice