Skip to content

Minister Kubayi verwys digitaliseringsprojek na Spesiale Ondersoekeenheid en Valke [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het die departement se digitaliseringsprojek vir ondersoek na die Spesiale Ondersoekeenheid en Valke verwys. Dit volg na gister se onaangekondigde inspeksie by die Hooggeregshof in Pretoria, ná klagtes oor ʼn gebrek aan dienste by die kantoor. Die departement se woordvoerder, Palesa Rammitlwa, sê die minister is in kennis gestel dat dienste ontwrig word omdat die diensverskaffer toegang tot belangrike rekords weier:

ENG RammitlwaONDigitisation