# Sokker: Die Argentynse superster Lionel Messi sê hy is onseker hoe lank hy nog sal speel nadat sy pa, Jorge, verlede week dood is. Hy het sy pa in ‘n emosionele huldeblyk beskryf as sy mentor en vriend, en agent sedert die ouderdom van 14. Die 39-jarige Messi sê Jorge wou hê hy moes in ‘n laaste Wêreldbeker-toernooi speel, maar het voor die toernooi siek geword. Messi was kaptein van Argentinië in die toernooi, waar hy agt doele aangeteken en vier help skep het.
Sokker: Messi onseker hoe lank hy nog sal speel