# Die vakbond Solidariteit sê werkers by Premier Foods het meer vrae as antwoorde oor die moontlike sluiting van die inmaakfabriek in Tulbagh in die Wes-Kaap. Gideon du Plessis van die vakbond vrees die eerste konsultasieproses wat deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie gefasiliteer word, kan dalk slegs ‘n formaliteit wees, aangesien vrugteprodusente glo reeds meegedeel is dat geen vrugte meer aangekoop sal word nie:
Solidariteit dring aan op deursigtigheid oor voorgestelde sluiting van inmaakfabriek in Tulbagh [KLANK]
ENG GideonNoFruit