# Die DA in die Wes-Kaap sê die handels- en beleggingsagentskap, Wesgro, het meer as 25-miljard-rand in handel en beleggings- en uitvoerverklarings gedurende die 2025/2026-boekjaar gefasiliteer, ten spyte van voortdurende vertragings by Kaapstad hawe. Noko Masipa van die party sê die belegging sal na verwagting meer as vyfduisend-400 moontlike werksgeleenthede skep, met uitvoere wat uitbrei na markte soos Indië, Saoedi-Arabië, Katar en die Verenigde Arabiese Emirate:
DA verwelkom Wesgro se handels- en beleggingsinspuiting van R25-miljard ondanks hawevertragings [KLANK]
ENG MasipaOnWesgro