Skip to content

TLU SA verwelkom aanstelling van nuwe lede op Nywerheidskoördineringsraad oor bek-en-klouseer [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die uitbreiding van die Nywerheidskoördineringsraad wat ‘n belangrike rol speel in die regering se pogings om bek-en-klouseer te bestry. Twee nuwe lede is aangestel: die uitvoerende direkteur van die landbou-organisasie Saai, Theo de Jager, en die direkteur van die Veeartsnetwerk, Danie Odendaal. TLU SA se woordvoerder, Bennie van Zyl, sê dis ʼn positiewe stap terwyl die land daaraan werk om die siekte te beveg:

AFR ZylONCoordination