# Die Departement van Gesondheid sê dis tans Wêreld-borsvoedweek, maar slegs 22-persent babas in Suid-Afrika word die eerste ses maande van hul lewe uitsluitlik geborsvoed. Dis aansienlik minder as die Wêreld-gesondheidvergadering se teiken van 60-persent teen 2030. Foster Mohale van die departement sê dit gaan nie net oor die land en wêreld se teikens nie, maar oor babas se gesondheid en ontwikkeling, asook ma’s se welstand:
Suid-Afrika bly verbind om borsvoedingteiken van 60% teen 2030 te bereik [KLANK]
ENG MohaleONBreastfeeding