Skip to content

Traderbag waarsku hoër plastieksakheffings kan koste vir verbruikers verhoog [KLANK]

# Traderbag dring aan Suid-Afrikaanse kleinhandelaars moet wegbeweeg van plastiek inkopiesakke. Hy waarsku verbruikers dra die groeiende finansiële en omgewingskoste. Declan Cherry van die maatskappy sê kopers betaal dikwels meer as die regeringsheffing sonder om te weet hoe die geld gebruik word, terwyl slegs ‘n klein persentasie plastieksakke herwin word. Cherry sê die oorskakeling na papiersakke kan die omgewingsimpak verminder en ondernemings kan help om voor te berei vir strenger regulasies en hoër koste:

ENG CherryOnPlasticBagLevies