# ‘n Nuwe verslag deur die Global Entrepreneurship Monitor dui daarop dat Suid-Afrika se entrepreneurs baie idees het, maar nie genoeg ondersteuning om dit in suksesvolle ondernemings te omskep nie. Die verslag, saamgestel deur die Stellenbosch Sakeskool, die Universiteit van Johannesburg, die Noordwes-Universiteit en die Agentskap vir Klein Ondernemingsontwikkeling en Finansiering, plaas Suid-Afrika se ondersteuningstelsel as die sewende laagste uit 56 lande wat bestudeer is. Natanya Meyer van die monitor doen ‘n beroep op eenvoudiger reëls om ondernemings te help groei:
Suid-Afrika se entrepreneurskap-ekosisteem beklee sewende laagste plek wêreldwyd [KLANK]
ENG MeyerOnEntrepreneurship