# Die Oos-Kaapse Departement Vervoer vra motoriste om uiters versigtig te wees terwyl swaar sneeu, reën en swak sig steeds verskeie roetes in die provinsie raak. Woordvoerder Unathi Binqose sê aktiewe sneeuneerslae is aangemeld op die R56 tussen Matatiele en Mount Fletcher, terwyl die R58-pad tussen Lady Grey en Ekhepini swaar sneeu, mis en nat pad-oppervlaktes ondervind :
Swaar sneeu ontwrig verkeer in dele van Oos-Kaap [KLANK]
ENG BinqoseOnSnow