# Die vakverbond Saftu veroordeel Amerika se jongste besluit om nuwe handelstariewe teen Suid-Afrika en tientalle ander lande in te stel omdat hulle na bewering nie dwangarbeid keer of doeltreffend bekamp nie. Die Amerikaanse handelsverteenwoordiger het tariewe van 12,5-persent teen Suid-Afrika ingestel. Volgens Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, het die land herhaaldelik bewys hy het ‘n omvattende grondwetlike, wetgewende raamwerk om dwangarbeid te voorkom:
Saftu veroordeel jongste Amerikaanse tariewe teen Suid-Afrika oor dwangarbeid [KLANK]
ENG DyaniONUSTariffs