Skip to content

Dokters Sonder Grense sê geweld teen immigrante het mediese noodsituasie op SA-Zimbabwe-grens veroorsaak [KLANK]

# Dokters Sonder Grense sê die geweld teen migrante het ʼn mediese humanitêre krisis veroorsaak by die Suid-Afrikaanse grenspos-dorpe, Musina en Beitbrug. Meer as 68-duisend buitelandse burgers in Suid-Afrika is sedert Junie vir repatriasie of deportasie verwerk. Die organisasie se woordvoerder, Caroline Masunda, sê hulle is bekommerd dat toegang tot gesondheidsorg vir mense wat aan chroniese toestande soos MIV, TB, diabetes, hoë bloeddruk en geestesgesondheid-probleme lei, ontwrig kan word:

ENG MasundaONEscalated