Skip to content

SAFTU verwerp Wêreldbank-lening en sê ooreenkoms moet gepubliseer word [KLANK]

# Die vakverbond Saftu sê hy verwerp die regering se besluit om ʼn Ontwikkelingsbeleid-lening van 24,78-miljard-rand van die Wêreldbank te aanvaar. Die lening is veronderstel om vertragings met infrastruktuurprojekte te verlig wat bygedra het tot ʼn dekade van swak ekonomiese groei. Saftu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, sê die lening is deel van ʼn groter program om neo-liberale herstrukturering te verdiep deur mark-liberalisering, kommersialisering van openbare dienste en groter privaat-sektor-deelname aan strategiese staatsinfrastruktuur:

ENG VaviONLoan