# Die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Advokaat Andrea Johnson, ontken bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi, dat die eenheid betrokke was by ondersoeke na sindikate in Gauteng. Johnson het voor die Madlanga-kommissie getuig die direktoraat het geen rol gespeel in ondersoeke waarby die sakeman Katiso “KT” Molefe betrek is nie. Sy sê die eenheid se betrokkenheid by Vusimuzi “Cat” Matlala was beperk tot ‘n verwysing ingevolge Artikel 27 van die SAPD-wet rakende beweerde tenderkorrupsie by Medicare 24:
Hoof van die Ondersoekdirektoraat ontken betrokkenheid by Gautengse sindikaatondersoeke [KLANK]
ENG-JohnsonOnSyndicates-Matlala